Wednesday 17 September 2014
Events / Bekendes hou Kerskonsert

Brandon Oktober en Anna Davel hou Vrydagaand 14 Desember Kerskonsert by Café Grace op Vredenburg om 19:00. Die opbrengs is ten bate van House of Hope, ’n organisasie wat beskerming aan mishandelde vroue en kinders bied. Kaartjies by Café Grace te koop teen R150 per persoon (ete ingesluit). ’n Kontantkroeg is ook beskikbaar. Bel Rudolph by 079?120?8511 of 022?713?5085. 

  COMMENTS 
 
top
OUR LATEST ISSUE
The digital version of Weslander is now available on a subscription basis only.
Please click on the image above to view Weslander online.

top
HAVE YOUR SAY Suggest future poll
Dit is lente in die Boland
Wat beplan jy gewoonlik vir lekker warm naweke?
Iets wat my laat sweet, soos fietsry of rotsklim.
'n Rustige uitstappie na 'n mark of piekniekplek.
Definitief iets in of naby water.
Ek doen nie juis moeite om uit te kom nie.
top
bottom