Duimpie se hartediewe: Klein Duimpie kleuterskool in Vredenburg het Dinsdag, 14 Februarie ’n Mnr en Mej Valentyn kompetisie gehou. Volgens Gerda Kirchner van Model ConneXion was die deelnemers beoordeel op hul uitrustings, selfvertroue en persoonlikheid. Die wenners is in drie ouderdomsgroepe aangewys. Jedidiah Lawrence (bo) is gekroon as MejValentyn in die ouderdomgroep 1-3 jaar